4 “Geseënd sal die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond en die vrug van jou mak diere,+ die kalwers van jou beeste en die aanteel van jou kleinvee wees.+
3 “‘Na verloop van tyd het ek julle voorvader Abraham+ van oorkant die Rivier+ geneem en hom deur die hele land Kanaän laat trek en sy saad baie gemaak.+ En ek het aan hom Isak gegee.+
4 Toe het ek aan Isak Jakob en Esau gegee.+ Later het ek aan Esau die berg Seïr gegee om dit in besit te neem;+ en Jakob en sy seuns het na Egipte afgetrek.+