Psalm 40:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Gelukkig is die man wat Jehovah sy vertroue gemaak het+En wat nie sy aangesig na uitdagende mense gekeer het nie,Of na dié wat in leuens verval nie.+ Psalm 127:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gelukkig is die man wat sy pylkoker daarmee gevul het.+Hulle sal nie beskaamd staan nie,+Want hulle sal met vyande in die poort praat.
4 Gelukkig is die man wat Jehovah sy vertroue gemaak het+En wat nie sy aangesig na uitdagende mense gekeer het nie,Of na dié wat in leuens verval nie.+
5 Gelukkig is die man wat sy pylkoker daarmee gevul het.+Hulle sal nie beskaamd staan nie,+Want hulle sal met vyande in die poort praat.