Deuteronomium 4:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+ Psalm 115:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle afgode is silwer en goud,+Die handewerk van die mens.+
28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+