Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 46:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daar is dié wat die goud kwistig uit die beurs uitgooi, en met die balansarm weeg hulle die silwer af. Hulle huur ’n metaalwerker, en hy maak ’n god daarvan.+ Hulle werp hulle neer, ja, hulle buig hulle neer.+

  • Handelinge 17:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel