Deuteronomium 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En jy weet goed dat Jehovah jou God die ware God is,+ die getroue God,+ wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid hou in die geval van dié wat hom liefhet en dié wat sy gebooie onderhou, tot in duisend geslagte,+ Psalm 71:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ook ek, ek sal u op ’n snaarinstrument prys,+Weens u waaragtigheid, o my God.+Ek sal u met melodieë op die harp besing, o Heilige van Israel.+
9 En jy weet goed dat Jehovah jou God die ware God is,+ die getroue God,+ wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid hou in die geval van dié wat hom liefhet en dié wat sy gebooie onderhou, tot in duisend geslagte,+
22 Ook ek, ek sal u op ’n snaarinstrument prys,+Weens u waaragtigheid, o my God.+Ek sal u met melodieë op die harp besing, o Heilige van Israel.+