13 En ek het elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde+ en op die see is, en alles wat in hulle is, hoor sê: “Aan die Een wat op die troon sit+ en aan die Lam+ die lof en die eer+ en die heerlikheid+ en die mag vir ewig en altyd.”