Deuteronomium 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+ Psalm 65:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 Vir u is daar lof—stilte—, o God, in Sion;+En aan u moet die gelofte betaal word.+
21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+