Psalm 59:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hulle bly saans terugkeer;+Hulle bly soos ’n hond blaf+ en gaan oral in die stad rond.+ Lukas 22:63 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 63 En die manne wat hom bewaak het, het die spot met hom begin dryf+ en hom+ geslaan;+ Filippense 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Pas op vir die honde,+ pas op vir dié wat skade berokken, pas op vir dié wat die vlees vermink.+ Openbaring 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Buite is die honde+ en dié wat spiritisme beoefen+ en die hoereerders+ en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat van ’n leuen hou en dit beoefen.’+
15 Buite is die honde+ en dié wat spiritisme beoefen+ en die hoereerders+ en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat van ’n leuen hou en dit beoefen.’+