Psalm 35:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 U het gesien, o Jehovah.+ Moenie stilbly nie.+O Jehovah, moenie ver van my af bly nie.+ Psalm 83:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+
83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+