Psalm 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+ Psalm 50:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+ Psalm 83:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+
28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+
21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+
83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+