Psalm 142:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe my gees+ in my versmag het.Toe het u my weg geken.+Op die pad waarlangs ek wandel,+Het hulle ’n valstrik vir my verberg.+ 1 Korintiërs 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar as iemand God liefhet,+ word dié deur hom geken.+ Galasiërs 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maar hoe is dit dat julle, noudat julle God leer ken het, of liewer, noudat julle deur God geken word,+ weer terugkeer tot die swak+ en armsalige elementêre+ dinge en hulle weer van voor af as slawe wil dien?+
3 Toe my gees+ in my versmag het.Toe het u my weg geken.+Op die pad waarlangs ek wandel,+Het hulle ’n valstrik vir my verberg.+
9 Maar hoe is dit dat julle, noudat julle God leer ken het, of liewer, noudat julle deur God geken word,+ weer terugkeer tot die swak+ en armsalige elementêre+ dinge en hulle weer van voor af as slawe wil dien?+