Psalm 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek kwyn weg.+Maak my gesond,+ o Jehovah, want my gebeente is ontsteld. Psalm 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Soos water is ek uitgestort,+En al my beendere is van mekaar geskei.+My hart het soos was geword;+Dit het gesmelt diep in my ingewande.+
2 Betoon guns aan my, o Jehovah, want ek kwyn weg.+Maak my gesond,+ o Jehovah, want my gebeente is ontsteld.
14 Soos water is ek uitgestort,+En al my beendere is van mekaar geskei.+My hart het soos was geword;+Dit het gesmelt diep in my ingewande.+