Eksodus 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+ Rigters 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En op dié dag het Deboʹra+ saam met Barak,+ die seun van Abinoʹam,+ ’n lied aangehef+ en gesê: 2 Samuel 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+
15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+
22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+