Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En God het verder gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek versamel word en laat die droë grond verskyn.”+ En dit was so.

  • Psalm 104:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 ’n Grens het u gestel, wat hulle nie mag oorskry nie,+

      Sodat hulle die aarde nie weer sou oordek nie.+

  • Psalm 136:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die Een wat die aarde bo die waters uitgesprei het:+

      Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+

  • 2 Petrus 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want ooreenkomstig hulle wens ontgaan hierdie feit hulle aandag, dat daar van lankal af hemele+ was en ’n aarde wat kompak bo water uit+ en te midde van water+ gestaan het deur die woord van God;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel