Psalm 138:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah is hoog, en tog sien hy die nederige;+Maar die verwaande ken hy net van ver af.+ Spreuke 19:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Strafgerigte is stewig bevestig vir spotters,+ en slae vir die rug van sotte.+