1 Samuel 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy rig ’n geringe op uit die stof;+Uit die asput hef hy ’n arme op,+Om hulle by edeles te laat sit; en hy gee aan hulle ’n troon van heerlikheid+ as ’n besitting.+Want aan Jehovah behoort die aarde se stutte,+En hy plaas die vrugbare land daarop. Psalm 113:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy buig hom neer om na die hemel en die aarde te kyk,+ Spreuke 3:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 As dit oor spotters gaan,+ sal hy spot;+ maar aan die sagmoediges sal hy guns betoon.+ Lukas 1:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Hy het maghebbers van trone afgestoot+ en geringes verhef;+ 1 Petrus 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+
8 Hy rig ’n geringe op uit die stof;+Uit die asput hef hy ’n arme op,+Om hulle by edeles te laat sit; en hy gee aan hulle ’n troon van heerlikheid+ as ’n besitting.+Want aan Jehovah behoort die aarde se stutte,+En hy plaas die vrugbare land daarop.
6 Hy buig hom neer om na die hemel en die aarde te kyk,+ Spreuke 3:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 As dit oor spotters gaan,+ sal hy spot;+ maar aan die sagmoediges sal hy guns betoon.+ Lukas 1:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Hy het maghebbers van trone afgestoot+ en geringes verhef;+ 1 Petrus 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+
5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+