Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Dit is nie weens jou regverdigheid+ of weens die opregtheid van jou hart+ dat jy ingaan om hulle land in besit te neem nie; maar dit is weens die goddeloosheid van hierdie nasies dat Jehovah jou God hulle voor jou uit verdryf,+ en om die woord uit te voer wat Jehovah aan jou voorvaders, Abraham,+ Isak+ en Jakob,+ gesweer het.

  • Jesaja 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ag, hoe het die getroue stad+ ’n prostituut geword!+ Dit was vol geregtigheid;+ regverdigheid het daarin oornag,+ maar nou moordenaars.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel