Spreuke 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Van die vrug van sy mond word ’n man met die goeie versadig,+ en die dade van ’n mens se hande sal na hom toe terugkom.+ Spreuke 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Groot koning skep behae in die lippe van regverdigheid;+ en die spreker van regte dinge het hy lief.+ Efesiërs 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond uitgaan nie,+ maar net ’n woord wat goed is vir opbouing waar dit nodig is, sodat dit iets gunstigs aan die hoorders kan meedeel.+
14 Van die vrug van sy mond word ’n man met die goeie versadig,+ en die dade van ’n mens se hande sal na hom toe terugkom.+
13 ’n Groot koning skep behae in die lippe van regverdigheid;+ en die spreker van regte dinge het hy lief.+
29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond uitgaan nie,+ maar net ’n woord wat goed is vir opbouing waar dit nodig is, sodat dit iets gunstigs aan die hoorders kan meedeel.+