Psalm 52:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 God sal jou dan ook vir ewig afbreek;+Hy sal jou neerslaan en jou wegruk uit jou tent,+En hy sal jou beslis ontwortel uit die land van die lewendes.+ Sela. Lukas 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+
5 God sal jou dan ook vir ewig afbreek;+Hy sal jou neerslaan en jou wegruk uit jou tent,+En hy sal jou beslis ontwortel uit die land van die lewendes.+ Sela.
14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+