Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die hoogmoedige oë van die mens sal verlaag word, en die verwaandheid van die manne sal neergebuig word;+ en Jehovah alleen sal in dié dag hoog verhef word.+

  • Matteus 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+

  • Jakobus 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die onverdiende goedhartigheid wat hy gee, is egter groter.+ Daarom sê dit: “God staan die hoogmoediges teë,+ maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.”+

  • 1 Petrus 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel