Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.

  • 1 Samuel 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En sy seuns het nie in sy weë gewandel nie,+ maar hulle was geneig om onregverdige wins na te jaag+ en het ’n omkoopgeskenk aanvaar+ en die reg verdraai.+

  • Spreuke 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 So is die paaie van almal wat onregverdige wins maak.+ Dit neem die siel van sy besitters+ weg.

  • Prediker 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want verdrukking kan ’n wyse waansinnig laat optree,+ en ’n geskenk+ kan die hart te gronde rig.+

  • Jesaja 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel