Psalm 34:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+En sy ore is tot hulle hulpgeroep.+ Psalm 145:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Aan die begeerte van dié wat hom vrees, sal hy voldoen,+En hulle hulpgeroep sal hy hoor, en hy sal hulle red.+ Jesaja 58:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dan sal jy roep, en Jehovah sal antwoord; jy sal om hulp roep,+ en hy sal sê: ‘Hier is ek!’ “As jy die juk,+ die uitsteek van die vinger+ en die skadelike woorde+ uit jou verwyder, Johannes 9:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Ons weet dat God nie na sondaars luister nie,+ maar as iemand godvresend is en sy wil doen, luister hy na hom.+
19 Aan die begeerte van dié wat hom vrees, sal hy voldoen,+En hulle hulpgeroep sal hy hoor, en hy sal hulle red.+
9 Dan sal jy roep, en Jehovah sal antwoord; jy sal om hulp roep,+ en hy sal sê: ‘Hier is ek!’ “As jy die juk,+ die uitsteek van die vinger+ en die skadelike woorde+ uit jou verwyder,
31 Ons weet dat God nie na sondaars luister nie,+ maar as iemand godvresend is en sy wil doen, luister hy na hom.+