19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges.
23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+