2 Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hulle seuns aanvaar;+ en hulle, die heilige saad,+ het met die volke van die lande vermeng geraak,+ en die hand van die vorste en die onderheersers was die vernaamste+ in hierdie ontrouheid.”
24 En wat hulle kinders betref, die helfte het Asdodies gepraat, en geeneen van hulle kon Joods praat nie,+ maar wel die taal van die verskillende volke.