Psalm 18:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Hy leer my hande om oorlog te voer,+En my arms het ’n koperboog gespan.+ Psalm 68:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 God is vreesinboesemend uit sy grootse heiligdom.+Hy is die God van Israel, wat sterkte gee, ja, mag aan die volk.+Mag God geloof word.+ Filippense 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+
35 God is vreesinboesemend uit sy grootse heiligdom.+Hy is die God van Israel, wat sterkte gee, ja, mag aan die volk.+Mag God geloof word.+