Psalm 18:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Rook het by sy neusgate opgegaan, en vuur uit sy mond het bly verteer;+Kole het uit hom opgevlam. Jeremia 23:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Is my woord dan nie só, soos ’n vuur”,+ is die woord van Jehovah, “en soos ’n smeehamer wat die groot rots verbrysel nie?”+ Hebreërs 12:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want ons God is ook ’n verterende vuur.+
29 “Is my woord dan nie só, soos ’n vuur”,+ is die woord van Jehovah, “en soos ’n smeehamer wat die groot rots verbrysel nie?”+