2 In dié dag sal wat Jehovah laat uitspruit,+ tot sieraad en tot heerlikheid wees,+ en die vrug van die land sal iets wees om op trots te wees+ en iets pragtigs vir dié van Israel wat ontkom het.+
6 In die komende dae sal Jakob wortelskiet, Israel+ sal bloeisels voortbring en uitspruit; en hulle sal die oppervlak van die vrugbare land heeltemal met opbrengs vul.+
12 “Want met blydskap sal julle uittrek,+ en met vrede sal julle ingebring word.+ Die berge en die heuwels sal vrolik word voor julle met vreugdegeroep,+ en al die bome van die veld sal hande klap.+