-
2 Konings 18:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 En die koning van Assiʹrië+ het Tartan+ en Rabʹsaris en Rabʹsake+ met ’n swaar krygsmag uit Lagis+ na Jerusalem na koning Hiskiʹa toe gestuur, sodat hulle sou optrek en by Jerusalem sou kom. En hulle het opgetrek en gekom en gaan staan by die leikanaal+ van die boonste dam,+ wat langs die grootpad van die wassersveld is.+
-