21 kyk, daarom bring ek rampspoed oor jou;+ en ek sal beslis heeltemal van jou ontslae raak+ en van Agab uitroei elkeen wat manlik is+ en die hulpelose en waardelose in Israel.
11 Ook het Jehu almal doodgemaak wat van die huis van Agab in Jisʹreël oorgebly het en al sy vooraanstaandes+ en sy kennisse en sy priesters,+ totdat hy van hom geen oorlewende laat oorbly het nie.+
30 Só het Jehovah gesê: ‘SKRYF hierdie man op as kinderloos,+ as ’n man wat geen sukses in sy dae sal behaal nie; want niemand van sy nageslag sal enige sukses behaal,+ sodat hy op die troon van Dawid sal sit+ en nog in Juda sal heers nie.’”