9 jy, wat ek van die eindes van die aarde af gegryp het,+ en jy, wat ek selfs van die afgeleë dele daarvan geroep het.+ En daarom het ek vir jou gesê: ‘Jy is my kneg;+ ek het jou uitverkies,+ en ek het jou nie verwerp nie.+
10 Sing tot Jehovah ’n nuwe lied,+ sy lof van die einde van die aarde af,+ julle wat afgaan na die see+ en na alles wat dit vul, o eilande en dié wat daarop woon.+