Psalm 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah sal inderdaad sterkte aan sy volk gee.+Jehovah sal sy volk seën met vrede.+ Jesaja 26:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 O Jehovah, u sal vir ons vrede beskik,+ want selfs al ons werke het u vir ons verrig.+ 2 Korintiërs 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag julle onverdiende goedhartigheid en vrede hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.+