6 En Dawid het baie benoud geraak,+ omdat die manskappe gesê het dat hy gestenig moet word;+ want die siel van al die manskappe het verbitterd geword,+ elkeen weens sy seuns en sy dogters. Toe het Dawid hom begin versterk deur middel van Jehovah sy God.+