Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 As ’n mens teen ’n mens sondig,+ sal God vir hom as skeidsregter optree;+ maar as ’n mens teen Jehovah sondig,+ wie is daar dan om vir hom te bid?”+ Maar hulle het nie na die stem van hulle vader geluister nie,+ want dit het Jehovah toe behaag om hulle dood te maak.+

  • Matteus 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want die hart van hierdie volk het onontvanklik geword, en met hulle ore het hulle gehoor sonder om te reageer, en hulle het hulle oë gesluit; sodat hulle nooit met hulle oë sou sien en met hulle ore sou hoor en met hulle hart die sin daarvan sou begryp en terugdraai en ek hulle genees nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel