Psalm 55:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Luister tog, o God, na my gebed;+En moet u nie vir my versoek om guns verberg nie.+ Psalm 71:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag u my in u regverdigheid verlos en aan my ontkoming verskaf.+Neig u oor tot my en red my.+ Psalm 116:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 116 Ek het lief, want Jehovah hoor+My stem, my dringende versoeke.+