19 En hy het die huis van die ware God verbrand+ en die muur van Jerusalem afgebreek;+ en al die woontorings daarvan het hulle met vuur verbrand, en ook al die begeerlike voorwerpe+ daarvan, om verwoesting aan te rig.+
11 Ons huis van heiligheid en luisterrykheid,+ waarin ons voorvaders u geloof het,+ het iets geword wat met vuur verbrand moet word;+ en al ons begeerlike dinge+ het ’n verwoesting geword.