Haggai 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Want só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Nog een keer—net ’n klein rukkie+—en ek skud die hemel en die aarde en die see en die droë grond.’+ Haggai 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “Sê vir Serubbaʹbel, die goewerneur van Juda:+ ‘Ek skud die hemel en die aarde.+
6 “Want só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Nog een keer—net ’n klein rukkie+—en ek skud die hemel en die aarde en die see en die droë grond.’+