Psalm 48:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Jehovah is groot en baie lofwaardig+In die stad van ons God,+ op sy heilige berg.+ Psalm 87:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 87 Sy fondament is op die heilige berge.+ Psalm 102:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want Jehovah sal Sion beslis opbou;+Hy sal in sy heerlikheid verskyn.+ Psalm 132:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+ Jesaja 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek lê as fondament in Sion+ ’n steen,+ ’n beproefde steen,+ die kosbare hoek+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+
16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek lê as fondament in Sion+ ’n steen,+ ’n beproefde steen,+ die kosbare hoek+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+