20 Maar Jehovah van die leërs oordeel met regverdigheid;+ hy ondersoek die niere en die hart.+ Laat my tog u wraak op hulle sien, want aan u het ek my regsaak geopenbaar.+
15 U het geweet.+ O Jehovah, dink aan my+ en rig u aandag op my en wreek my op my vervolgers.+ Moet my nie wegneem nie,+ aangesien u nie gou toornig word nie. Let daarop dat ek om u ontwil smaad dra.+
5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+