Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.

  • Psalm 50:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Verstaan dit asseblief, julle wat God vergeet,+

      Sodat ek julle nie verskeur sonder dat daar ’n verlosser is nie.+

  • Jesaja 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 ’n Bul ken sy koper goed en die esel die krip van sy eienaar; Israel het nie kennis gehad nie,+ my volk het hulle nie verstandig gedra nie.”+

  • Jeremia 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Kan ’n maagd haar sierade vergeet, ’n bruid haar borsbande? Maar my eie volk—tallose dae het hulle my vergeet.+

  • Hosea 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Israel het sy Maker begin vergeet+ en tempels gebou;+ en wat Juda betref, hy het versterkte stede vermenigvuldig.+ En ek sal beslis vuur in sy stede stuur en dit sal die woontorings van elkeen verteer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel