33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.
10 En ek sal die swaard,+ die hongersnood+ en die pes+ teen hulle stuur, totdat hulle aan hulle einde kom in die land wat ek aan hulle en aan hulle voorvaders gegee het.”’”+