Job 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle sê vir die ware God: ‘Wend u van ons af!+En in die kennis van u weë het ons geen behae geskep nie.+ Psalm 73:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Kyk! Dít is die goddeloses, wat vir onbepaalde tyd gerus is.+Hulle het hulle middele vir lewensonderhoud vermeerder.+
14 En hulle sê vir die ware God: ‘Wend u van ons af!+En in die kennis van u weë het ons geen behae geskep nie.+
12 Kyk! Dít is die goddeloses, wat vir onbepaalde tyd gerus is.+Hulle het hulle middele vir lewensonderhoud vermeerder.+