Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Sebiʹda, die dogter van Pedaʹja, uit Ruma.

  • 2 Kronieke 36:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer;+ en hy het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah sy God.+

  • Jeremia 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die woord wat tot Jeremia gekom het oor die hele volk van Juda in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon;

  • Jeremia 36:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, het hierdie woord van Jehovah tot Jeremia gekom en gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel