Psalm 75:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+ Jeremia 25:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want só het Jehovah, die God van Israel, vir my gesê: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en jy moet al die nasies na wie toe ek jou stuur, dit laat drink.+
8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+
15 Want só het Jehovah, die God van Israel, vir my gesê: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en jy moet al die nasies na wie toe ek jou stuur, dit laat drink.+