17 “Ontwaak, ontwaak, staan op, o Jerusalem,+ jy wat uit die hand van Jehovah sy beker van woede gedrink het.+ Die kelk, die beker wat waggeling veroorsaak, het jy gedrink, leeggemaak.+
26 en al die konings van die noorde wat naby en ver is, die een ná die ander, en al die ander koninkryke van die aarde wat op die oppervlak van die aarde is; en die koning van Sesag+ sal ná hulle drink.
10 sal hy ook van die wyn van die toorn van God drink wat onverdun in die beker van sy gramskap ingeskink is,+ en hy sal ten aanskoue van die heilige engele en ten aanskoue van die Lam met vuur en swael+ gepynig word.+
19 En die groot stad+ het in drie dele geskeur, en die stede van die nasies het geval; en Babilon die Grote+ is voor die aangesig van God in herinnering gebring, om haar die beker van die wyn van die toorn van sy gramskap te gee.+