35 En in dié nag het die engel van Jehovah uitgetrek en honderd-vyf-en-tagtigduisend in die kamp+ van die Assiriërs doodgemaak.+ Toe mense die oggend vroeg opstaan, kyk, toe was hulle almal lyke.+
25 om die Assiriër in my land te verbreek+ en sodat ek hom op my berge kan vertrap;+ en sodat sy juk van hulle kan wyk en sodat sy vrag van hulle skouer kan wyk.”+
13 “En hy sal sy hand na die noorde uitsteek, en hy sal Assiʹrië vernietig.+ En hy sal Niʹneve ’n verlate woesteny maak,+ ’n waterlose streek soos die wildernis.