Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 En hulle sal jou inderdaad in al jou poorte beleër totdat jou hoë en versterkte mure waarop jy vertrou, in jou hele land val, ja, hulle sal jou beslis beleër in al jou poorte in jou hele land wat Jehovah jou God aan jou gegee het.+

  • Jesaja 29:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek sal aan alle kante teen jou kamp opslaan, en ek sal jou met skanspale beleër en beleëringswerke teen jou oprig.+

  • Esegiël 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En jy moet dit beleër+ en ’n beleëringsmuur daarteen bou+ en ’n beleëringskans daarteen opwerp+ en leërkampe daarteen opstel en rondom stormramme daarteen oprig.+

  • Esegiël 21:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 In sy regterhand was die waarsêery vir Jerusalem, om stormramme op te stel,+ om die mond vir ’n slagting oop te maak, om die geluid van ’n alarmsein te laat hoor,+ om stormramme teen poorte op te stel, om ’n beleëringskans op te werp, om ’n beleëringsmuur te bou.+

  • Lukas 19:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Want die dae sal oor jou kom wanneer jou vyande ’n verskansing+ met spits pale+ rondom jou sal bou en jou sal omsingel+ en jou van alle kante in benoudheid+ sal bring,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel