Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En hulle het aan hom berig gebring en gesê: “Ons het in die land gekom waarheen u ons uitgestuur het, en dit loop inderdaad oor van melk en heuning,+ en dít is sy vrugte.+

  • Deuteronomium 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en huise vol allerhande goeie dinge en wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënputte wat jy nie uitgekap het nie, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie, en jy geëet en versadig geword het,+

  • Deuteronomium 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want Jehovah jou God bring jou in ’n goeie land,+ ’n land van stroomvalleie vol water, fonteine en waterdieptes wat in die valleivlaktes+ en in die bergstreke ontspring,

  • Nehemia 9:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hulle het versterkte stede+ en ’n vet land+ ingeneem en huise vol allerhande goeie dinge in besit geneem,+ uitgekapte reënputte,+ wingerde en olyfboorde+ en bome vir voedsel in oorvloed, en hulle het begin eet en versadig+ en vet+ geword en weelderig gelewe deur u groot goedheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel