Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+

  • Jesaja 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+

  • Jeremia 5:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Soos ’n hok vol voëls is, so is hulle huise vol bedrog.+ Daarom het hulle groot geword en verwerf hulle rykdom.+

  • Jakobus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel