Psalm 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+ Jesaja 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Jehovah, betoon guns aan ons.+ Op u het ons gehoop.+ Word elke oggend+ ons arm,+ ja, ons redding in die tyd van benoudheid.+
5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+
2 O Jehovah, betoon guns aan ons.+ Op u het ons gehoop.+ Word elke oggend+ ons arm,+ ja, ons redding in die tyd van benoudheid.+