Psalm 25:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ook sal niemand wat op u hoop, beskaamd staan nie.+Hulle sal beskaamd staan wat verraderlik handel sonder welslae.+ Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+ Jesaja 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En in dié dag sal daar beslis gesê word: “Kyk! Dit is ons God.+ Ons het op hom gehoop,+ en hy sal ons red.+ Dit is Jehovah.+ Ons het op hom gehoop. Laat ons bly wees en ons verbly in die redding deur hom.”+
3 Ook sal niemand wat op u hoop, beskaamd staan nie.+Hulle sal beskaamd staan wat verraderlik handel sonder welslae.+
9 En in dié dag sal daar beslis gesê word: “Kyk! Dit is ons God.+ Ons het op hom gehoop,+ en hy sal ons red.+ Dit is Jehovah.+ Ons het op hom gehoop. Laat ons bly wees en ons verbly in die redding deur hom.”+